Ons praat met… > Onderhoud met Piet Botha van Jack Hammer (AKA: Sledge van Lyzyrd Kyngs) — Hy-Se-Sy-Se (HSSS)

Piet Botha maak al 33 jaar lank musiek. Julle ken hom dalk as die man agter Jack Hammer. Hy is ook deel van die Lyzyrd Kyngs wat onlangs by die Big Blues Festival op Kleinmond gespeel het. Ons het Piet oor die Blues fees en sy lang pad saam met musiek (en nogwat) uitgevra. – Elsibe Loubser

via Ons praat met… > Onderhoud met Piet Botha van Jack Hammer (AKA: Sledge van Lyzyrd Kyngs) — Hy-Se-Sy-Se (HSSS).


Discover more from The South African Rock Encyclopedia

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Published by Vagabond

Music • Web • Art

Leave a Reply