Suid-Afrikaner Jordy Smith het so pas in die nommer een posisie in geskuif op die wereld ranglys! Ahooooooi Jordy! Daai 9.27 wave was ‘n guillotine vir Owen Wright!
Hy’t ook deur beweeg na die kwart-eindrondte. Die aksie loop voort tot more nog. Wil iemand nie vir my ‘n tikket PE toe koop nie?! Ek wil loop check! En geraas maak!
Discover more from The South African Rock Encyclopedia
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

